Môrester het n NUWE bus!!

Na jare se gesukkel met ons Volkswagen Crafter het ons n nuwe bus gekry! Ons wil graag net baie dankie se aan die volgende mense:

Sign Line Signage – Signage
Jan Bender by Maemo Motors Mercedes-Bens

‘n Groot dankie aan Helen Lotz en Edwin Christian vir al die moeite om vir ons die Splinter Nuwe bus te kry!
Nou kan ons rustig slaap en weet ons kinders kom veilig by die skole en terug!

#MaemoDelivery

Jay kom Rustenburg toe

Ondersteun asb Mr. Delivery met hierdie projek. Dit gaan ñ wonderlike geleentheid wees – Jay is werklik ñ goeie kunstenaar en ek glo almal sal dit baie geniet – ñ gedeelte van die opbrengs sal aangewend word vir die kids by Môrester – vir kaartjies skakel gerus vir Helen 0824608418
koste van kaartjies vanaf R100-00

Vir meer inligting volg asb die facebook link.

Facebook Link