Môrester het n NUWE bus!!

Na jare se gesukkel met ons Volkswagen Crafter het ons n nuwe bus gekry! Ons wil graag net baie dankie se aan die volgende mense:

Sign Line Signage – Signage
Jan Bender by Maemo Motors Mercedes-Bens

‘n Groot dankie aan Helen Lotz en Edwin Christian vir al die moeite om vir ons die Splinter Nuwe bus te kry!
Nou kan ons rustig slaap en weet ons kinders kom veilig by die skole en terug!

#MaemoDelivery

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *